Hoe kan ons jou plaas help?
Ons strukture van hoë gehalte gee jou gemoedsrus jaar na jaar. Ons bied kwaliteit produkte aan jou plaas wat die volgende waarborg:
• Duursaam
• Maklik om the installeer
• Bekostigbaar
• Min instandhouding
Hoe waarborg ons kwaliteit?
Ons produkte
Hoe doen ons dit? Elke beton paal word versterk met ses drade, word toegerus met UV-beskerming en plastiek net-apparate wat net – en bedradingskade voorkom.
Ons kwaliteit toetse
Ons verseker kwaliteitpale deur middel van balkproewe sowel as gewigskalibrering. Sika-produkte verhoed dat blootgestelde drade roes en alle besonderhede kan op aanvraag verskaf word.
Ons vervaardigings proses
Met ‘n nuwe, volledig toegeruste fabriek is ons die enigste onderneming in die land wat betonpale van topgehalte vervaardig.
" Ons pale is ook maklik om te installeer en te verwyder en toegerus met vlekvrye staal om ons produkte duursaam te hou. "
Ons Kliente
Hoe om te bestel
Ons produkte is aangepas vir jou individuele behoeftes en met ons moeitelose bestelproses sal ons hoë kwaliteit klipstrukture binnekort by jou wees.
Vra 'n kwotasie aan
Ons stuur u proformafaktuur.
Betaal 50% deposito
Betaal 50% deposito sodra kwotasie aanvaar is.
Aflewering na u perseel
Sodra die oorblywende 50% betaal is, lewer ons produk af.
Kry 'n kwotasie vandag
Vul jou besonderhede hieronder in en ons span sal so gou as moontlik terugkom na jou toe.